A worldwide community photographing and learning about wildlife
Metallic blue Weevils mating - less than 7 mm Birch Leaf-roller Byctiscus betulae?
Found on local Protea fynbos
Dankie Johan. Ek is nie seker nie, maar die Weevil het vir my meer geblink as die prentjies op link. Ek gaan kyk of ek nog kan kry en terug kom na die blouetjies toe. hulle was vreeslik klein! ek het baie gesukkel om die kamera op hulle te fokus.