A worldwide community photographing and learning about wildlife
Bromophila caffra
Altha, as jy die spotting oopmaak, is daar 'n "Edit this spotting" link net bokant jou foto. Dit is waar jy ingaan om ontslae te raak van die "Unknown spotting"
Welkom by PN!. Ons Afrikaners moet maar saamstaan. Wat jy nou moet doen is om die spotting te edit en die common en scientific name reg in te vul.