Hallo Mari, Ek is steeds oortuig dat dit 'n Village Weaver is. Weet nie van die expert deel nie, ek's net 'n amateur fotograaf. Jy neem jou fotos in die stad, so add "Urban Biodiversity" as een van jou missions.
@JohanHeyns, ek sal dit waardeer as jy jou expert opinie gee en hierdie fotos met die vorige een van die weaver (http://www.projectnoah.org/spottings/105...) wat ek geneem het, vergelyk. Ek dink jy was reg met die eerste foto se roep. Dis dalk ook 'n Villiage Weaver.
3 Comments
Dankie, ek dink al hoe meer dat jy reg is met daai roep. ek gaan hom verander. ek sal onthou om die urban-mission by te sit.
Hallo Mari, Ek is steeds oortuig dat dit 'n Village Weaver is. Weet nie van die expert deel nie, ek's net 'n amateur fotograaf. Jy neem jou fotos in die stad, so add "Urban Biodiversity" as een van jou missions.
http://www.projectnoah.org/missions/3501...