A worldwide community photographing and learning about wildlife
Phymateus morbillosus
Thanks Jolly, more a case of utter embarresment, than stress. Groete uit n baie koue Kaap.
Dankie Johan, ek sal verseker n Orthoptera op sit wanneer ek een kry. Die goed is so vinnig.
Jy is welkom.As jy net een foto opgelaai, sou ek nie opgemerk het hy is dood.In elk geval, is ons toegelaat om selfs geraamtes te plaas.Niks om oor bekommerd te wees nie.Ek is jammer as ek veroorsaak dat jy n mate van stres.
Sjoe, dankie tog.Belowe die res is vars. Sal jy vir ons laat weet wanner die Gogga mission lewendig is?
Normaalweg is die reël dat lewendige organismes geplaas ward, maar daar is oral uitsonderings. Ek het al baie dooie goed hier gesien.
Ja, dit was....het gewonder of iemand dit sal sien:) Wonder if there are rules about that...
Dit is 'n plesier. Ons is maar min hier so ons moet ons eie ding ook probeer doen.