A worldwide community photographing and learning about wildlife
Project Noah Nature School
Turdus smithi
Re-classified bird.
This could also be helpful. http://www.birdlife.org.za/checklists
Wat ek baie doen is om die twee keuses wat ek dalk het te Google (Images) en dan te vergelyk. Soms kry mens wel op die manier 'n antwoord want jy sien 'n klomp fotos van die twee keuses. Baie handige tool behalwe boeke.
verseker! ek waardeer dit! so leer ek elke keer ietsie meer.
Let wel, ek is nie op jou case nie. Probeer net help. http://www.birdinfo.co.za/landbirds/21_o...
dankie weereens! ek sal nou maar n nuwe boek ook moet kry.
Ek dink hierdie is 'n Karoo Thrush. Olive is meer wit onder die keel en oranje tot onder die vlerke..Die onderskeiding tussen die twee is maar onlangs gedoen.http://www.projectnoah.org/spottings/104...
Spotted on May 3, 2012 Submitted on May 4, 2012
Join the Project Noah Team
6 Comments
This could also be helpful. http://www.birdlife.org.za/checklists
Wat ek baie doen is om die twee keuses wat ek dalk het te Google (Images) en dan te vergelyk. Soms kry mens wel op die manier 'n antwoord want jy sien 'n klomp fotos van die twee keuses. Baie handige tool behalwe boeke.
verseker! ek waardeer dit! so leer ek elke keer ietsie meer.
Let wel, ek is nie op jou case nie. Probeer net help.
http://www.birdinfo.co.za/landbirds/21_o...
dankie weereens! ek sal nou maar n nuwe boek ook moet kry.
Ek dink hierdie is 'n Karoo Thrush. Olive is meer wit onder die keel en oranje tot onder die vlerke..
Die onderskeiding tussen die twee is maar onlangs gedoen.
http://www.projectnoah.org/spottings/104...